Quantcast
Browsing all 84 articles
Browse latest View live

Resep: Huevos estrellados

Dié eiergereg is tydens ’n episode van Die GROOT Ontbyt voorberei. “Huevos estrellados” is die Spaanse naam. Bestanddele 100 ml olyfolie ½ ui 2 aartappels (mediumgrootte, in klein blokkies gesny) 2...

View Article


Resep: Churros met Sjokoladesous

Sjef Dino het heerlike churros met sjokoladesous in ’n episode van Die GROOT Ontbyt voorberei. Churros is ’n Spaanse versnapering wat bestaan uit gebraaide deeg bestrooi met suiker en kaneel....

View Article


Die GROOT Ontbyt: Brain Gain

The post Die GROOT Ontbyt: Brain Gain appeared first on Kyknet.

View Article

Resep: Tradisionele tagliatelle-bolognaise

Sjef Dino het dié resep vir tagliatelle-bolognaise tydens ’n episode van Die GROOT Ontbyt gedemonstreer. Bestanddele 2 e olyfolie 60 ml botter 500 g maalvleis 125 g spek, gekap 1 ui, fyngekap 2...

View Article

Resep: Lamnek

Dié lamnek-resep is tydens ’n episode van Die GROOT Ontbyt voorberei. Bestanddele: 1,5 kg lamnek 50 g koekmeel olyfolie 2 uie, fyngekap 6 knoffelhuisies, fyngekap 3 lourierblare seesout en swartpeper 3...

View Article


Resep: Geroosterde T-been

Dié sappige T-been is deur sjef Dino voorberei tydens ’n uitsending van Die GROOT Ontbyt.  Volg sy maklike resep. Bestandele: 600 g T-been olyfolie 4 knoffelhuisies sout swartpeper 3 roosmaryntakkies...

View Article

Resep: Croissant-en-botterpoeding

Dié heerlike croissant-en-botterpoeding is deur sjef Dino gedurende ’n episode van Die GROOT Ontbyt voorberei. Die resep is maklik om te volg, en ’n wonderlike alternatief vir ’n...

View Article

Resep: Geroosterde hoender

In ’n episode van Die GROOT Ontbyt het sjef Dino ’n geroosterde hoender voorberei. Hy het sy resep met ons gedeel. Bestandele Marinade: 70 g sout 4 e suiker 2 l  water 12 tiemietakkies Hoender: 1...

View Article


Resep: Vleispasteie

Sjef Dino het gedurende die uitsending van Die GROOT Ontbyt smullekker vleispasteie voorberei. Dié pasteie is maklik om voor te berei. Sjef Dino het sy resep met ons gedeel. Bestandele: 200 g maalvleis...

View Article


Resep: Varkbredie

Dié heerlike varkbredie is voorberei tydens ’n episode van Die GROOT Ontbyt. Sjef Dino het sy resep met ons gedeel. Bestandele: 3 kg varkskouer, met vel verwyder olyfolie 2 uie, fyn gekap 3 Granny...

View Article

Gerolde steak en groente

Gerolde steak en groente Probeer gerus die gerolde steak en groente, wat in 'n episode van Die GROOT Ontbyt voorberei is. CourseHoofgereg CuisineGlutenvry, Graanvry Ingredients Steak 8snye sirloindun,...

View Article

Resep: Bulgogi

Dié heerlike Bulgogi-gereg is deur sjef Suzanne voorberei tydens ’n uitsending van Die GROOT Ontbyt. Sy het haar resep met ons gedeel. Bulgogi is ’n Koreaanse gereg wat bestaan uit dun repies vleis...

View Article

Ratatouille

Ratatouille In 'n episode van Die GROOT Ontbyt is dié ratatouille-gereg voorberei. Hier is die resep: CourseHoofgereg CuisineFrans Ingredients 12 baba-eiervrugte 12 rosa-tamaties 16 murgpampoentjies...

View Article


Resep: Groentee-koek

Resep: Groentee-koek In ’n episode van Die GROOT Ontbyt is ons gewys hoe om watertand-lekker groentee-koek voor te berei. Hier is die resep. CourseNagereg CuisineGebak Servings 1 koek Cook Time...

View Article

Resep: Paasbolletjies

Resep: Paasbolletjies In ’n episode van Die GROOT Ontbyt is daar paasbolletjies deur sjef Suzanne Crozier voorberei. Hier die resep. CoursePeuselhappie CuisineGebak Servings 18broodrolletjies Servings...

View Article


Resep: Varkfilet met pruimedante

Resep: Varkfilet met pruimedante Dié heerlike varkfilet met pruimedante is deur sjef Maritha Steyn tydens ’n episode van Die GROOT Ontbyt bedien. Hier is haar resep: CourseHoofgereg CuisineGebak...

View Article

Resep: Salm met groen salsa

Resep: Salm met groen salsa Dié heerlike salm steak met groen salsa is deur sjef Maritha Steyn tydens ’n uitsending van Die GROOT Ontbyt voorberei. Kry haar resep hier: CourseHoofgereg CuisineSeekos...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die GROOT Ontbyt-kompetisies: Reëls en voorwaardes

STANDAARD BEPALINGS EN VOORWAARDES VIR KOMPETISIES 1. Hiermee die standaard terme en voorwaardes van toepassing op alle kompetisies wat gedeeltelik of in geheel aangebied/bemark word deur of met...

View Article

Resep: Ongeluk Aartappels

Resep: Ongeluk Aartappels In ’n episode van Die GROOT Ontbyt is daar gewys hoe om ongeluk aartappels voor te berei. Dié gereg is heerlik saam met enige vleisdisse. Hier is die resep: CourseHoofgereg...

View Article

Die GROOT Ontbyt hou gróót partytjie

The post Die GROOT Ontbyt hou gróót partytjie appeared first on Kyknet.

View Article
Browsing all 84 articles
Browse latest View live