Quantcast
Channel: Die GROOT Ontbyt – Kyknet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 84

Gerolde steak en groente

$
0
0
Gerolde steak en groente
Probeer gerus die gerolde steak en groente, wat in 'n episode van Die GROOT Ontbyt voorberei is.
Ingredients
Steak
Groentevulsel
Mont au Beurre-sous
Instructions
Steak
  1. Kap die steak totdat elke sny sowat 7 cm wyd is. Geur met sout en peper.
  2. Soteer die uie in olyfolie en hou eenkant.
  3. Gebruik dieselfde pan en maak dit goed warm. Braai die steak slegs aan een kant (net tot bruin).
  4. Plaas dit op die werksoppervlak (die rou kant moet na onder wys).
  5. Deel die gebraaide uie op tussen die agt snye steak en gooi roosmaryn eweredig bo-oor elk.
  6. Plaas die wortel, murgpampoentjie en rooi soetrissie in die middel van elke sny.
  7. Rol die steaks op en druk 'n tandestokkie deur.
  8. Verhit die ekstra botter en olyfolie in 'n pan. Braai die steak-rolle tot bruin aan alle kante (die rolle kan ook verder in die oond teen 200°C gaargemaak word).
Groentevulsel
  1. Blansjeer die groente afsonderlik.
  2. Plaas in yskoue water.
  3. Soteer die knoffel in botter en voeg die groente by.
  4. Laat staan om af te koel.
Mont au Beurre-sous
  1. Voeg die biefaftreksel in 'n pan en kook tot dik
  2. Verwyder vanaf hitte en roer die botter in.

The post Gerolde steak en groente appeared first on Kyknet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 84

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!