Quantcast
Channel: Die GROOT Ontbyt – Kyknet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 84

Resep: Varkbredie

$
0
0

Dié heerlike varkbredie is voorberei tydens ’n episode van Die GROOT Ontbyt. Sjef Dino het sy resep met ons gedeel.

Bestandele:

3 kg varkskouer, met vel verwyder
olyfolie
2 uie, fyn gekap
3 Granny Smith appels, ontkern en in blokkies gesny
2 preie, gekap
2 vinkelbolle, fyn gesny
10 knoffelhuisies
30 g salie, roughly chopped
3 lourierblare
300 ml appelwyn
2 e vinkelsade
1 t naeltjies
1½ e seesout

• Voorverhit die oond teen 240 °C.
• Sny enige oormatige vet onder die vel weg en sny in repies.
• Bedek met olyfolie en sout en plaas dit plat op ‘’n braaipan.
• Braai tot goudbruin en verwyder.
• Verminder hitte na 130 °C.
• Plaas vinkelsade, seesout en naeltjies in ’n mortier en maal totdat dit ’n fyn poeier is.
• Vryf die vark met die droë spesserye en bedrup met olyfolie.
• In ’n braaipan, versprei die vars apple, uie, preie, vinkel, salie, knoffelhuisies en lourierblare oor die bodem van die braaipan.
• Giet die appelwyn oor die groente.
• Plaas die vark bo-op die groente en bedek die ban met ’n deksel of twee lae foelie.
• Plaas in oond en laat dit bak vir 10 ure, of totdat die vleis maklik weggetrek kan word van die been. Verwyder van oond.
• Bedien met ’n vars slaai en garneer met gebraaide varkvel.

The post Resep: Varkbredie appeared first on Kyknet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 84

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!